| Modulekode | PHY 300 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Struktuur van die heelal, navigasie van die hemelruim, bolmeetkunde, optiese, hoë-energie- en radiofisika en –bronne, instrumente, praktiese waarnemingsvaardighede, data-opneming, - ontleding, -vertolking (sein- en beeldprosessering, ruis, kalibrering, foutanalise). Projek: ‘n Geselekteerde projek in óf optiese óf radiosterrekunde wat ‘n formele verslag en aanbieding tot gevolg het. |
| Modulekrediete | 36.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | PHY 255 en PHY 263 |
| Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 praktiese sessies per week, 2 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Fisika |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App